đ„ Earn $600 â $2700+ Monthly with Private IPTV Access! đ„
Our affiliates are making steady income every month:
IptvUSA â $2,619 âą PPVKing â $1,940 âą MonkeyTV â $1,325 âą JackTV â $870 âą Aaron5 â $618
đ” 30% Commission + 5% Recurring Revenue on every referral!
đ Join the Affiliate Program Now
[Vers 1]
Jou by ân show ontmoet
Rooi wyn in my bloed
My bene bewe
Wonder in jou oë
In jouâ
oë
Vanâ
dae na weke
Onderâ
die maan
Ons maak mekaar se sinneâ
klaar
Soveel meer geraak
[Koor]
Ons kan nooit weer net vriende wees nie
Naâalsâwatâgebeur het nie
Naâals wat onsâdeur is nie
Ons kan nooit weer net vriende wees nie
Nie vriende of verliefdes
Dis wat ons gekies het
As jy aan my raak
Weet ek dit is waar
Ons kan nooit weer net vriende wees nie
Ek en jy
Ons en die heelal
Ek en jy en
Ek en jy en
Ek en jy en
Ons en die heelal
Ek en jy en
Ek en jy en
Ek en jy en
Ons en die heelal
[Vers 2]
Ons het verdwaal
Mekaar vertel
Jou vasgehou
Ek kan onthou
Dis nou verby
Ons is okay
Gebruik jou hande
Jy maak als reg
Jou vuur brand
My twyfel weg
Jy maak als reg
[Koor]
Ons kan nooit weer net vriende wees nie
Na als wat gebeur het nie
Na als wat ons deur is nie
Ons kan nooit weer net vriende wees nie
Nie vriende of verliefdes
Dis wat ons gekies het
As jy aan my raak
Weet ek dit is waar
Ons kan nooit weer net vriende wees nie
Ek en jy
Ons en die heelal
Ek en jy en
Ek en jy en
Ek en jy en
Ons en die heelal
Ek en jy en
Ek en jy en
Ek en jy en
Ons en die heelal
[Vers 3: Early B]
Jy kan my my nie blame nie
Moet ook nie maak soos jy weet nie
As ons flop wil ek nie jou sien of van jou weet nie
I love hard, so break-ups it maak seer hier
Vertroue is ân gips vir my hart moet dit nie breek nie
Want dit recover nog van ân ontevrede verlede van al my ex'e flops
Ek is op ân pos as n ou ek doenit leka mos, ken dit ook baby girl jy weet ons kan for life mos so leka blok
So baba sĂȘ maar vir my
Want ek en jy loop mos die lange lyn
Ons sal nooit kan net brasse bly
So baby ons moet vry tot laat verstaan jy my
Ons moet dit maak werk tussen ek en jy
Maak my lewe leka djy
Als van jou so reg vir my
Chise ek is uit, dankie Janie Bay
[Koor]
Ons kan nooit weer net vriende wees nie
Na als wat gebeur het nie
Na als wat ons deur is nie
Ons kan nooit weer net vriende wees nie
Nie vriende of verliefdes
Dis wat ons gekies het
As jy aan my raak
Weet ek dit is waar
Ons kan nooit weer net vriende wees nie
Ek en jy
Ons en die heelal
Ek en jy en
Ek en jy en
Ek en jy en
Ons en die heelal
Ek en jy en
Ek en jy en
Ek en jy en
Ons en die heelal